Arado Ar 196

Arado Ar 196
Tipe Vlottervliegtuig, verkenning- en bomwerper
Vervaardiger Arado Flugzeugwerke
Nooiensvlug 1938
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Luftwaffe

Die Arado Ar 196 was 'n eenmotorige Duitse vlottervliegtuig wat op slagskepe gelaai kon word en het ook bomme onder sy vlerke gedra. Die vliegtuig was deel van die Bismarck, Gneisenau, Admiral Graf Spee, Lützow, Scharnhorst en Scheer se bewapening.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy